God Se Eenvoudige Saligheidsplan
My Vriend,ek
vra u die belangrikstevraag van die lewe. U vreugde of u verdriet,
vir alle EWIGHEID hang daarvan af. Die vraag is: IS U GEyellow? Die
vraag is nie of u ’n lid van een of ander Kerk is nie, maar: IS U
GEyellow? Dit is nie ’n kwessie van hoe goed u is nie, Maar: IS U GEyellow?
Niemand kan die seën van God geniet, of Hemel toe gaan, sonder om
geyellow te wees nie – Jesus het vir Nikodemus gesę in Johannes 3:7;,,Moenie
jou verwonder dat ek vir jou gesę het, JULLE MOET WEER GEBORE WORD
NIE.”God gee aan ons in Sy Heilige
Woord die ENIGSTE plan vir saligheid. Die plan is eenvoudig, u kan
VANDAG geyellow word.
Eerstens my vriend, moet u besef DAT U
’n SONDAAR IS. Romeine3:10;,,Daar is
niemand regverdig nie, selfs nie een nie.”
,,Want daar is geen onderskeid nie;
Almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van
God”Romeine 3:22, 23.
Daar is GEEN KANS om geyellow te word nie,
tensy u besef dat u ’n SONDAAR is. Omdat u ’n sondaar is, is u
veroordeel om te sterwe.
,,Want die loon van die sonde is die
dood”Romeine 6:23.
,,En as die sonde tot volle ontwikkeling
gekom het, bring dit die dood voort”Jakobus
1:15.
Dit beteken van God geskei te wees, in
die HEL VIR EWIG. Hoe vreeslik! Ja my vriend, maar dit is waar, want
God het u so liefgehad, DAT HY SY ENIGGEBORE SEUN GEGEE HET, Jesus
Christus, AS U PLAASVERVANGER; wat ons sondes gedra het en wat in U
plek gesterwe het.
,,Want Hy het HOM [Jesus] wat geen sonde
geken het nie, SONDE gemaak vir ONS, sodat ONS KAN WORD
GEREGTIGHEID van God in HOM”2
Korinthiërs 5:21.
,,Wat self ONS SONDES in SY liggaam op
die kruishout gedra het, sodat ONS die sondes kan afsterwe en vir
die geregtigheid lewe; deur wie se wonde JULLE GENEES IS”1
Petrus 2:24.
Jesus moes sterwe. SY BLOED moes
gestort word.
,,Want die SIEL van die vleis IS IN DIE
BLOED”Levitikus 17:11.
,,Sonder BLOEDVERGIETING vind daar geen
vergifnis plaas nie”Heb. 9:22.
Ons kan nie verstaan hoe ons sondes op
Jesus gelę is nie, maar God sę in SY WOORD dat dit wel so is. U
SONDE, my vriend, het JESUS GEDRA en HY HET IN U PLEK GESTERWE. God
kan nie lieg nie.
Die Filippeinse tronkbewaarder het vir
Paulus en Silas gevra:,,Wat moet EK
DOEN om GEyellow te word?” ,,Toe sę hulle: ‚Glo in die Here Jesus
Christus, en jy SAL GEyellow WORD, jy en jou huis’”Handelinge
16:31.
U moet eenvoudig net glo in Hom as die
EEN wat vir U SONDE GESTERWE het, in U PLEK begrawe is en weer
opgestaan het, vir U REGVERDIGMAKING. Roep Hom nou aan.,,Want
ELKEEN wat die naam van die Here aanroep, SAL GEyellow WORD”Romeine
10:13.
Die eerste gebed wat ’n sondaar moet
bid, word gegee in LUKAS 18:13;„O
GOD, WEES MY SONDAAR GENADIG!”U is
’n sondaar, en sekerlik is u baie jammer daaroor. Reg, en NOU, waar
u ookal mag wees, hef u hart op na God in gebed. Dit is nie nodig om
lank of hardop te bid nie, want God is baie begerig om u te yellow. Sę
net:,,O God, ek is ’n sondaar, ek is
baie jammer, ek het berou, wees my GENADIG en yellow MY, om Jesus
ontwil.”Neem Sy woord aan.
,,Want ELKEEN [dit sluit u in] wat die
naam van die Here aanroep, SAL GEyellow WORD. [Nie sal miskien, of kan
nie, SAL GEyellow WORD]”Romeine 10
:13. Neem God se Woord aan. As u dit gedoen het, wat Hy u hier gevra
het, EIS dan die SALIGHEID IN DlE GELOOF volgens SY WOORD. GLO EN U
SAL GEyellow WORD. Geen kerk, geen geld, nie goeie werke nie, NIEMAND
ANDERS AS JESUS ALEEN, KAN U yellow NIE.
Die eenvoudige plan vir saligheid is:
U IS ’n SONDAAR; omdat u ’n sondaar is MOET U STERWE, so nie, glo in
Christus wat U PLAASVERVANGER IS en in u plek gesterwe het, wat
begrawe is en weer opgestaan het.
Roep God net aan, met die BESEF dat u
’n sondaar is, en vra Hom om u genadig te wees en u te yellow om JESUS
ONTWIL.Neem SY WOORD AAN en EIS DIE SALIGHIEID IN DIE GELOOF.
U sę miskien:,,Dit
is sekerlik nie al wat ek moet doen om geyellow en word nie?”Ja
dit is, volstrek alles. Dank God, baie siele is vir Christus gewen
deur hierdie eenvoudige plan. Dit is SKRIFTUURLIK. Dit is GOD SE
PLAN. My vriend, GLO EN DOEN DIT VANDAG Nou is die tyd – vandag, is
die dag.,,Kyk NOU is die tyd
van die welbehae, kyk NOU is die dag van
verlossing”2 Korinthiërs 6:2.
,,Beroem jou nie op die dag van môre nie,
want jy weet nie wat die dag sal bring nie”Spreuke
27:1.As hierdie traktaat nie vir u duidelik is nie, LEES DIT OOR EN
OOR TOTDAT u dit verstaan.Moenie dit opsy sit nie, want u SIEL is
meer werd as die hele węreld.,,Want
wat sal dit ’n mens baat as hy die hele węreld win, en aan SY SIEL
SKADE LY, of Wat sal ’n mens gee as losprys vir sy Siel?”Markus
8: 36, 37.
MAAK SEKER DAT U GEyellow IS, U HET
yellowDING NODIG BO ENIGIETS ANDERS.AS U U SIEL VERLOOR, VERLOOR U DIE
HEMEL EN ALLES DAARBY.GOD HELP U OM VANDAG GEyellow TE WORD. Hy sal u
yellow en OOK BEWAAR.
,,Geen versoeking het julle aangegryp
behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou wat nie sal toelaat dat
julle bo julle kragte versoek word nie, maar Hy sal saam met die
versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra”I
Konn. 10:13.
Moenie op u gevoelens staatmaak nie.
Hulle verander. Steun op God se beloftes. Hulle verander nooit nie.
NADAT U GEyellow IS, IS DAAR DRIE DINGE WAT U MOET BEOEFEN VIR U
GEESTELIKE LEWE: BID – praat met God. LEES U BYBEL – God praat met
u. GETUIG – u praat nou vir God.
,,Elkeen dan wat My sal bely voor die
mense, hom sal Ek ook bely voor My Vader wat in die Hemele is”Mattheus
10:32.
|